I am an internet missionary.
With God's grace I live this reality in His footsteps.
With God's wisdom I live to be a virtual witness to His greatness.
Latest Articles
2011-09-24
Afrikaans Poetry: Lentevreugde
In Kaapstad is dit heerlike lente.
Die huis was vol mense
met Cindy se verjaarsdagwense
en hande vol presente.
Die tuin is mooi -
selfs die swembad is weer oopgegooi.
My vrou se glimlag oortref die wêreld se sente!
0 comments:
Post a Comment